Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Kreatiewe & inspirerende refleksies 1 for Wonderfully Wired & Well © copyright
Kreatiewe & inspirerende refleksies 2 for Wonderfully Wired & Well © copyright
Kreatiewe & inspirerende refleksies 3 for Wonderfully Wired & Well © copyright

Om ’n stil, kreatiewe spasie te skep waar harte kan stil word, reflekteer, en weer met YHWH kan verbind deur poësie, oordenking, en uitdrukking vanuit geleefde ervaring.

Binne ons liggaam • gees • siel driehoek voed hierdie pilaar die siel – en skep ruimte vir refleksie, herstel, en ’n dieper bewuswording van YHWH se teenwoordigheid in die alledaagse lewe.

Net soos die liggaam voeding nodig het en die verstand begrip nodig het, het die siel ruimte nodig – om asem te haal, te reflekteer, en weer met YHWH te verbind. Dit gaan nie oor volmaaktheid nie – dit gaan oor opregtheid, stilte, en om teenwoordig te wees. Ons glo dat in die stil oomblikke, eerlike uitdrukking, en kreatiewe refleksie, harte sagkens nader getrek word aan YHWH – dit is ’n voortdurende, groeiende proses.

Besoek Outeurs/Lesers/Sprekers

Alle kreatiewe uitdrukkings = hetsy poësie, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, musiek, of getuienisse uit geleefde ervarings is – kan hieronder gelees of na geluister word.

As jy egter die werk van ‘n spesifieke outeur wil verken, is jy welkom om die Outeursbladsy te besoek en die profiel te kies van die skrywer wie se reis jy verder wil volg.

Luister/Lees die lewende artikels hieronder:

Hierdie artikels word gereeld opgedateer soos ons in vaardigheid en begrip groei.
Besoek gerus gereeld om te sien wat ons bygevoeg/aangepas het.

Gedra deur genade – Angelique Kemp 
05Jun

Gedra deur genade – Angelique Kemp 

…My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is. … Ja vertrou God se genade.

Vir my ewige huis – Alicia Kotze
03Jun

Vir my ewige huis – Alicia Kotze

…Enigste Seun van God aan die aarde geleen. Hy is die Enigste Weg, dis waar Waar, vir jou en my – kies Hom vandag….

Geloofplantjie – Ah,Willa!
01Jun

Geloofplantjie – Ah,Willa!

Die lewe gebeur, kannie keer…hier lê ek nou heel stukkend en ongelowig onder die berg van worry en seer…

Ek wonder – Tami Kahts
28May

Ek wonder – Tami Kahts

… Ek wonder of jy weet dat Hy weet van jou leed. In jou oë sien ek al die seer. Ek bid vir jou omkeer …

Druppels van liefde… – Pdp
27May

Druppels van liefde… – Pdp

…Wanneer die glans van liefde op so ‘n druppel val….
’n magdom strale weerkaats in alle rigtings, wat ‘n ontplofing – wat ‘n knal!…

Splintergebed – Sanché 
25May

Splintergebed – Sanché 

…soms is alles in splinters, selfs ons gebede. Dan roep ons in gebrokenheid uit na God en smeek om hulp en ervaar Sy vrede…

Dalk – Odette Karsten
22May

Dalk – Odette Karsten

…Dalk dink ek vandag aan jou en jy aan my. Dalk is dit jou eerste asemteug of dalk is jou laaste een verby…

Aspris Vergewe – Muskiet
19May

Aspris Vergewe – Muskiet

….vergewe jouself, dalk die mooiste klank.Vergifnis vir jou, vergifnis vir my. Sag bind vergifnis die drade in my sy…..

Mamma – Jani Kahts
09May

Mamma – Jani Kahts

…As die seerste seer oor ons lewens kom, is dit net ‘n Ma, wat kan troos en raad gee. Net ‘n Ma kan die trane afvee…

Plastiek – Margaret Bennett
04May

Plastiek – Margaret Bennett

…die holtes in my murg – doof was my ore – bindende, blindende asembedrog – as my voet swik en kraakop my pelgrimstog….

Om Te Wees – Leané le Roux
03May

Om Te Wees – Leané le Roux

…Vir mense sal ons altyd te lank of te kort, te hard of te sag wees, maar in God teenwoordigheidvoel is jy vry om net te wees…..

My Geskenk – Jani Kahts
03May

My Geskenk – Jani Kahts

…Die natuur smag na U kinders – wys ons U plan, verwyder ons blinders. Die hemelruim is die werk van U hande….

Herfs – JanDink
20Apr

Herfs – JanDink

…’n Varkblom druk nuwe blare deur die koue aardkors. Surinkies verskyn oral met die belofte van vrolike geel; lewe te midde van die dood…

God se Grootheid – Glenn Kahts
17Apr

God se Grootheid – Glenn Kahts

…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…

Godsrigting – Emmablom
16Apr

Godsrigting – Emmablom

…Waarom wil ek die pad kies, wat sal vergaan? Die pad waar die kaf deur die wind verstrooi word? Waar is U, o God?…

Die Liefde – BellaBok
15Apr

Die Liefde – BellaBok

…Die kleure verf die mure van my hart,Wat vergrys het van die wêreld. So Lieflik soos klank van wind deur die blare. Wat almal saam sing…

Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human
12Apr

Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human

Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!

Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus
11Apr

Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus

Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…

Kaalvoet liefdes gedig – Angelique Kemp
09Apr

Kaalvoet liefdes gedig – Angelique Kemp

Die lewe is ‘n ketting reaskie van keuses en aksies. So is dit dat waar daar geloof is, is daar ook liefdevolle vrede…

Dwaalspore – M’Hennie
06Apr

Dwaalspore – M’Hennie

Soms, as dwase jeug, dwaal ons spore in verkeerde rigtings in. En dis wanneer ‘n moeder se rigtingaanwysings ons hard en duidelik terug roep…

Hoop – Alicia Kotze
02Apr

Hoop – Alicia Kotze

Saam met geloof en liefde het dit geen einde nie, hoop bly. Binne in dit vind ons vreugde, lewenslus en ‘n doel…

Die Potlood Maker – Ah,Willa!
31Mar

Die Potlood Maker – Ah,Willa!

Deur my kan U groot dinge doen,maar as ek weer sien het my menswees
oorgeneem en U wil stilgemaak…

Welkom by Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
22Mar

Welkom by Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

…’n stil innerlike spasie waar betekenis, kreatiwiteit en hernuwing mekaar ontmoet…

Scroll to Top