Hy kyk af na die berge – Alicia Kotze

Hy kyk af na die berge deur Alicia Kotze for Wired & Well © copyright

Luister na die voorlesing:

Hy kyk af na die berge

Hoog en indrukwekkend.
Blou, grys en groen.
Bedek met die wolke, sneeu, reën, bloeisels
en son in sy seisoen.
Pieke en valleie…
Plat en maklik.
Rof en moeilik.
Die Een wat dit gevorm het!
Ek kyk op na die berge.
Hy kyk af na die berge.

© Alicia Kotze

Ek kyk op na die berge...

Hy kyk af na die berge deur Alicia Kotze for Wired & Well © copyright

Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url:
https://www.rethinkingfamilies.com/hoop-alicia
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top