Luister na die voorlesing:
Smag gebed
My siel verlang na U, o Heer.
Ek wil by U wees,
weg van hierdie aarde af.
Ek weet U sal sorg
vir dié wat agterbly.
Ek weet U is in beheer.
Mag ek getrou bly -
mag U eendag vir my sê:
“Welgedaan my goeie dienskneg.”
Mag dit wees soos U wil.
©️ Emma Blom
Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.
Hebreërs 4:16:
Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url: https://www.rethinkingfamilies.com/smag-gebed-emmablom
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.
