Luister na die voorlesing:
U het my die eerste lewenslig laat sien, my veilig laat rus aan die bors van my moeder.
Psalm 22:10
Koffie vlekkies
Koffie kringe van moederskap.
Is op my hart gelos
Kort diep koffie gesprekke
Onder die winterson
Vir altyd op my hart geskryf
Koffie nasmaak van liefde
Wat na elke oomblik bly
Jou koffie vlek liefde
se bruin vlekkies is oral op my hart gelaat.
© BellaBok
Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url: https://www.rethinkingfamilies.com/koffie-vlekkies-bellabok
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.
