Moet jou oor niks bekommer nie, want elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd...
Prediker 3:1
Luister na die voorlesing:
Moet jou oor niks bekommer nie, want elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd...
Prediker 3:1
Besoek: @SongsofWorshipIN of kopië en plak die url om hulle op YouTube te besoek: www.youtube.com/@SongsofWorshipIN
Songs of Worship Official
Splintergebed
Dit is stukkend seer …
Elke stukkie sny diep o Heer …
Ons sal saam die stukkies splinters optel -
weer aanmekaar vaslym met liefde,
om die mooiste heelwordvaas te maak.
Dankie my God vir U Genade-en-heelmaakgom.
Amen.
© Sanché
Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url: https://www.rethinkingfamilies.com/splintergebed-sanche
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.
