Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human

Hoop kom klop aan jou deur2 for Wired & Well © copyright

Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!

Luister na die voorlesing:

Hoop kom klop aan jou deur

Die hoop beskaam nie,
veral net sodra die vlammetjie wil vergaan…
en net voor die sonsopkoms,
in die stik-donker nag…

Dan is daar ‘n klop aan die deur:
Hoop het in mensgestalte gekom,
Dis Jesus!

© Anri Human
(10/02/2024)


"Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou.". Hierdie vers beklemtoon God se beskerming en aktiewe sorg vir diegene wat Hom vrees en op sy liefde hoop

Hoop is die eerste tree van glo for Wired & Well © copyright

Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url:
https://www.rethinkingfamilies.com/hoop-kom-klop-anri/
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top