Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Kollig

Ons outeurs/voorlesers/sprekers is nerderig van aardt,
maar ons wil mos ditjies en datjies en nog die ander ding van hulle weet,
so hier plaas ons hulle in die kollig – net om so bietjie meer te kan weet …

Digter Kollig – M’Hennie
19Jul

Digter Kollig – M’Hennie

Digter Kollig – M’Hennie in gesprek met Ah,Willa, vertel so bietjie meer oor homself en sy verhouding met God…

Scroll to Top