‘n Wenner Hoop in Hom! – Sanché
…Wanneer ek weer aan die grond raak aan die anderkant, voel ek Sy nuwe Krag in my. Ek weet ook dat Hy met my stap, tree vir tree….

Restoring Families • Nurturing Bright Minds • Balanced Living

Restoring Families • Nurturing Bright Minds • Balanced Living
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Om ’n stil, kreatiewe spasie te skep waar harte kan stil word, reflekteer, en weer met YHWH kan verbind deur poësie, oordenking, en uitdrukking vanuit geleefde ervaring.
Binne ons liggaam • gees • siel driehoek voed hierdie pilaar die siel – en skep ruimte vir refleksie, herstel, en ’n dieper bewuswording van YHWH se teenwoordigheid in die alledaagse lewe.
Net soos die liggaam voeding nodig het en die verstand begrip nodig het, het die siel ruimte nodig – om asem te haal, te reflekteer, en weer met YHWH te verbind. Dit gaan nie oor volmaaktheid nie – dit gaan oor opregtheid, stilte, en om teenwoordig te wees. Ons glo dat in die stil oomblikke, eerlike uitdrukking, en kreatiewe refleksie, harte sagkens nader getrek word aan YHWH – dit is ’n voortdurende, groeiende proses.
Alle kreatiewe uitdrukkings = hetsy poësie, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, musiek, of getuienisse uit geleefde ervarings – kom uit die hart van die skrywer/spreker. Dit bly jou verantwoordelikheid om self God se Woord te ondersoek en ‘n persoontlike verhouding met Hom te kweek.
Hier onder is kolligplasings van al ons outeurs, voorlesers en sprekers. As jy egter die werk van ‘n spesifieke outeur/ voorlesers/spreker wil verken, is jy welkom om die Outeursbladsy te besoek en die profiel te kies van die skrywer wie se reis jy verder wil volg.
…Wanneer ek weer aan die grond raak aan die anderkant, voel ek Sy nuwe Krag in my. Ek weet ook dat Hy met my stap, tree vir tree….
…Sy hart vir ons is ‘n lang lewe, om die goeie te kan smaak.Hy wil ons met Homself vul; Hy wil ons harte kom aanraak. Hy skenk ons…
…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…
…Verhouding tussen our en kind. Kort diep koffie gesprekke onder die winterson vir altyd op my hart geskryf…
… waar kan ek aanklop om hulp? Waar sal ek soek? Wie sal my antwoord? Daar is egter slegs een antwoord tot hierdie vrae…
…My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is. … Ja vertrou God se genade.
…Enigste Seun van God aan die aarde geleen. Hy is die Enigste Weg, dis waar Waar, vir jou en my – kies Hom vandag….
… Ek wonder of jy weet dat Hy weet van jou leed. In jou oë sien ek al die seer. Ek bid vir jou omkeer …
…Wanneer die glans van liefde op so ‘n druppel val…. ’n magdom strale weerkaats in alle rigtings, wat ‘n ontplofing – wat ‘n knal!…
…soms is alles in splinters, selfs ons gebede. Dan roep ons in gebrokenheid uit na God en smeek om hulp en ervaar Sy vrede…
…Dalk dink ek vandag aan jou en jy aan my. Dalk is dit jou eerste asemteug of dalk is jou laaste een verby…
….vergewe jouself, dalk die mooiste klank.Vergifnis vir jou, vergifnis vir my. Sag bind vergifnis die drade in my sy…..
…die holtes in my murg – doof was my ore – bindende, blindende asembedrog – as my voet swik en kraakop my pelgrimstog….
…Vir mense sal ons altyd te lank of te kort, te hard of te sag wees, maar in God teenwoordigheidvoel is jy vry om net te wees…..
…’n Varkblom druk nuwe blare deur die koue aardkors. Surinkies verskyn oral met die belofte van vrolike geel; lewe te midde van die dood…
…Waarom wil ek die pad kies, wat sal vergaan? Die pad waar die kaf deur die wind verstrooi word? Waar is U, o God?…
Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…
Soms, as dwase jeug, dwaal ons spore in verkeerde rigtings in. En dis wanneer ‘n moeder se rigtingaanwysings ons hard en duidelik terug roep…
Deur my kan U groot dinge doen,maar as ek weer sien het my menswees
oorgeneem en U wil stilgemaak…
…’n stil innerlike spasie waar betekenis, kreatiwiteit en hernuwing mekaar ontmoet…