Die Liefde – BellaBok
…Die kleure verf die mure van my hart,Wat vergrys het van die wêreld. So Lieflik soos klank van wind deur die blare. Wat almal saam sing…
Die Liefde – BellaBok Read Post »
Kreatiewe Inspirerende Vriende
Kreatiewe en inspirerende refleksies.
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte,
en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring,
om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
…Die kleure verf die mure van my hart,Wat vergrys het van die wêreld. So Lieflik soos klank van wind deur die blare. Wat almal saam sing…
Die Liefde – BellaBok Read Post »
Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!
Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human Read Post »
Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…
Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus Read Post »
Die lewe is ‘n ketting reaskie van keuses en aksies. So is dit dat waar daar geloof is, is daar ook liefdevolle vrede…
Kaalvoet liefdes gedig – Angelique Kemp Read Post »
Soms, as dwase jeug, dwaal ons spore in verkeerde rigtings in. En dis wanneer ‘n moeder se rigtingaanwysings ons hard en duidelik terug roep…
Dwaalspore – M’Hennie Read Post »
Saam met geloof en liefde het dit geen einde nie, hoop bly. Binne in dit vind ons vreugde, lewenslus en ‘n doel…
Hoop – Alicia Kotze Read Post »
Deur my kan U groot dinge doen,maar as ek weer sien het my menswees
oorgeneem en U wil stilgemaak…
Die Potlood Maker – Ah,Willa! Read Post »
…’n stil innerlike spasie waar betekenis, kreatiwiteit en hernuwing mekaar ontmoet…
Welkom by Kreatiewe & Inspirerende Refleksies Read Post »