Die Lewe – Anri Human
… die Weg van Waarheid, met ‘n Vaderlike eindbestemming; waar ons voorwaar kan lewe in oorlvloed – gelukkig en gesond…
Die Lewe – Anri Human Read Post »
Margaret Bennett is ’n Suidwester, gevorm deur stofpaaie—fisies én emosioneel en gee sedert 2019 woorde aan die ware, geleefde stories van haar lewe—op papier en oor die lug.
… die Weg van Waarheid, met ‘n Vaderlike eindbestemming; waar ons voorwaar kan lewe in oorlvloed – gelukkig en gesond…
Die Lewe – Anri Human Read Post »
…U stuur die lentereëns, om my te verkwik. U gee my opnuut weer krag,om elke dag, in U teenwoordigheid te leef …
Lentereëns – Jani Kahts Read Post »
…soos ‘n lente bloeisel – wees nuut in Hom. Hy het vir jou ook ‘n nuwe begin gegee – wat maak jy met jou…
‘n Nuwe begin – Ah,Willa! Read Post »
…Die lewe stap aan, en dinge verander – hoekom kon tyd nie stilstaan? Maar tog weet ons dat seisoen kom en gaan en dat Vader…
‘n Nuwe seisoen – Jani Kahts Read Post »
‘n Diep bedroefde moeder huil; haar kind het sy hart en siel verruil vir prostitusie, dwelms en drank. Sy het niks waarvoor sy U kan dank…
Hoop in Ellende – Glenn Kahts Read Post »
…Wanneer ek weer aan die grond raak aan die anderkant, voel ek Sy nuwe Krag in my. Ek weet ook dat Hy met my stap, tree vir tree….
‘n Wenner Hoop in Hom! – Sanché Read Post »
…Laat dié dinge my nie ontstel en moedeloos maak nie, en dink dat dit U nie veel sal raak nie. Maar help my om soos Paulus en Silas…
Dienskneg – M’Hennie Read Post »
….Wanneer ek moeg raak vir die maskerop my gesig en dit begin kraak onder verwagting se gewig… hou my dan net vas!
Hou my net vas – Leané le Roux Read Post »
…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…
Bruilofsmaal – Glenn Kahts Read Post »
…Wanneer die glans van liefde op so ‘n druppel val…. ’n magdom strale weerkaats in alle rigtings, wat ‘n ontplofing – wat ‘n knal!…
Druppels van liefde… – Pdp Read Post »