Waar …? – Anri Human
… waar kan ek aanklop om hulp? Waar sal ek soek? Wie sal my antwoord? Daar is egter slegs een antwoord tot hierdie vrae…
Waar …? – Anri Human Read Post »
Prof. Anri Human dra verskeie hoede, maar hier deel sy haar digter en voorleser hoed met ons – wat ‘n begaafde dame!
… waar kan ek aanklop om hulp? Waar sal ek soek? Wie sal my antwoord? Daar is egter slegs een antwoord tot hierdie vrae…
Waar …? – Anri Human Read Post »
… Ek wonder of jy weet dat Hy weet van jou leed. In jou oë sien ek al die seer. Ek bid vir jou omkeer …
Ek wonder – Tami Kahts Read Post »
…Die natuur smag na U kinders – wys ons U plan, verwyder ons blinders. Die hemelruim is die werk van U hande….
My Geskenk – Jani Kahts Read Post »
Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!
Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human Read Post »