Lente – M’Hennie
…miere en goggas skarrel vir ‘n vale; uit die grond kom hul – die grondgenerale. Springbokke spog met hul pronkspring…
Dit is André Truter se interpretasie van gedigte deur verskeie digters. Hy het in 2022 as ‘n nuwelingleser begin en nou – wel, kom luister self!
…miere en goggas skarrel vir ‘n vale; uit die grond kom hul – die grondgenerale. Springbokke spog met hul pronkspring…
U hart wil oopbars van smart en lyding, Heer, maar vir ma Maria sal U nog omgee, teer: “Daar is jou seun, Ma, en Johannes, my vrind,sorg…
Verbi Crux – M’Hennie Read Post »
“Die kommer is weer t’rug, en ek wis ek het ‘n mosie van wantroue gestel in die almag wat onder Gods alwyse bevel die Satan laat vlug!”
My Pakkie – M’Hennie Read Post »
Digter Kollig – M’Hennie in gesprek met Ah,Willa, vertel so bietjie meer oor homself en sy verhouding met God…
Digter Kollig – M’Hennie Read Post »
…Wat my omdop soos lekker lemoen-eet, verstaan? Sodat my lewe voortaan net een koers gaan – ‘n koers wat uitloop op ‘n Hemelstad daarbo…
Wie’s jy? – M’Hennie Read Post »
Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!
Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human Read Post »
Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…
Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus Read Post »
Soms, as dwase jeug, dwaal ons spore in verkeerde rigtings in. En dis wanneer ‘n moeder se rigtingaanwysings ons hard en duidelik terug roep…
Dwaalspore – M’Hennie Read Post »