Hy kyk af na die berge – Alicia Kotze
…alles wat is, die Een wat dit alles gevorm het, Hy kyk af na die berge en ek kyk op na die berge, hoog op na Hom…
Hy kyk af na die berge – Alicia Kotze Read Post »
Kreatiewe Inspirerende Vriende
Kreatiewe en inspirerende refleksies.
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte,
en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring,
om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
…alles wat is, die Een wat dit alles gevorm het, Hy kyk af na die berge en ek kyk op na die berge, hoog op na Hom…
Hy kyk af na die berge – Alicia Kotze Read Post »
…geknakte blomme plat – eens vriende van oor die grens, nou vyande – is daar enige hoop in hierdie doods-worsteling…
Doringdraad en blomme – JanDink Read Post »
… die Weg van Waarheid, met ‘n Vaderlike eindbestemming; waar ons voorwaar kan lewe in oorlvloed – gelukkig en gesond…
Die Lewe – Anri Human Read Post »
Abba Vader U wonderlike skepping ontvou in soveel prag voor ons – jaar na jaar. Lente kom elke seisoen getrou – nes U, Hallelujah!
Heerlike Lente – Glenn Kahts Read Post »
…U stuur die lentereëns, om my te verkwik. U gee my opnuut weer krag,om elke dag, in U teenwoordigheid te leef …
Lentereëns – Jani Kahts Read Post »
…die nag se groet kom effe goueras die môreson net na ses al verskyn – ek ken jou in ‘n koppie koffie….
Lente – Odette Karsten Read Post »
…soos ‘n lente bloeisel – wees nuut in Hom. Hy het vir jou ook ‘n nuwe begin gegee – wat maak jy met jou…
‘n Nuwe begin – Ah,Willa! Read Post »
…miere en goggas skarrel vir ‘n vale; uit die grond kom hul – die grondgenerale. Springbokke spog met hul pronkspring…
…Ek het haar raakgeloop die ander aand – die vreemdeling in my spieël. Ek het belowe om vir haar te bid…
Die vreemdeling in my spieël – Leané le Roux Read Post »
…Die lewe stap aan, en dinge verander – hoekom kon tyd nie stilstaan? Maar tog weet ons dat seisoen kom en gaan en dat Vader…
‘n Nuwe seisoen – Jani Kahts Read Post »