Heerlike Lente – Glenn Kahts
Abba Vader U wonderlike skepping ontvou in soveel prag voor ons – jaar na jaar. Lente kom elke seisoen getrou – nes U, Hallelujah!
Heerlike Lente – Glenn Kahts Read Post »
Hier kan jy luister na die voorlesings van Willa Truter – eie en ander se geidgte. Sy skryf as Ah,Willa! sedert woes.co.za se dae, dus vir gedigte en gedagtes van Willa, besoek die Ah,Willa! profiel.
Abba Vader U wonderlike skepping ontvou in soveel prag voor ons – jaar na jaar. Lente kom elke seisoen getrou – nes U, Hallelujah!
Heerlike Lente – Glenn Kahts Read Post »
…Ek het haar raakgeloop die ander aand – die vreemdeling in my spieël. Ek het belowe om vir haar te bid…
Die vreemdeling in my spieël – Leané le Roux Read Post »
Digter Kollig – M’Hennie in gesprek met Ah,Willa, vertel so bietjie meer oor homself en sy verhouding met God…
Digter Kollig – M’Hennie Read Post »
….By God mag ons onsself wees en ons harte oopmaak – ‘n oopgesprek voer soos met die mense om ons, maar ons kan Hom ten volle vertrou…
Oop gesprek met God – EmmaBlom Read Post »
…Verhouding tussen our en kind. Kort diep koffie gesprekke onder die winterson vir altyd op my hart geskryf…
Koffie Vlekkies – BellaBok Read Post »
…soms is alles in splinters, selfs ons gebede. Dan roep ons in gebrokenheid uit na God en smeek om hulp en ervaar Sy vrede…
Splintergebed – Sanché Read Post »
…Die kleure verf die mure van my hart,Wat vergrys het van die wêreld. So Lieflik soos klank van wind deur die blare. Wat almal saam sing…
Die Liefde – BellaBok Read Post »