Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Leané le Roux for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Leané le Roux:

Dit is ons opdrag om met woorde, met passie, met inspirasie oor die Lewe, Liefde, Jesus en Sy genade tot Sy eer te deel. Mag jy hier ‘n seën ontvang met my gedagtes oor YHWH.

© Leané le Roux

Afrikaans

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur Leané le Roux,
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Aspris Vergewe – Muskiet
19May

Aspris Vergewe – Muskiet

….vergewe jouself, dalk die mooiste klank.Vergifnis vir jou, vergifnis vir my. Sag bind vergifnis die drade in my sy…..

Om Te Wees – Leané le Roux
03May

Om Te Wees – Leané le Roux

…Vir mense sal ons altyd te lank of te kort, te hard of te sag wees, maar in God teenwoordigheidvoel is jy vry om net te wees…..

Herfs – JanDink
20Apr

Herfs – JanDink

…’n Varkblom druk nuwe blare deur die koue aardkors. Surinkies verskyn oral met die belofte van vrolike geel; lewe te midde van die dood…

Scroll to Top