Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Glenn Kahts for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Glenn Kahts:

Ma van vier prag kinders en ouma van nege wonderlike kleinkinders. Glenn skryf Geestelike boeke, gedigte en dagstukkies en doen ook Geestelike Berading oor Whatsapp. Sy is baie lief vir ons Hemelse Vader, Here Jesus en Heilige Gees, en dien graag met alles wat in haar is.


© Glenn Kahts

Afrikaans & English

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Afrikaans & Engels – deur Glenn Kahts – ‘n begaafde digter en voorleser!
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Heerlike Lente – Glenn Kahts
02Sep

Heerlike Lente – Glenn Kahts

Abba Vader U wonderlike skepping ontvou in soveel prag voor ons – jaar na jaar. Lente kom elke seisoen getrou – nes U, Hallelujah!

Hoop in Ellende – Glenn Kahts
09Aug

Hoop in Ellende – Glenn Kahts

‘n Diep bedroefde moeder huil;
haar kind het sy hart en siel verruil
vir prostitusie, dwelms en drank.
Sy het niks waarvoor sy U kan dank…

Ek wil U liefhê Heer – Glenn Kahts
02Aug

Ek wil U liefhê Heer – Glenn Kahts

…U laat my weer liefhê, met blye vrolik hart! Ek kan weer lewe, Heer,met nuwe aard! Dit is net U my God, ook Heil’ge Gees! ‘n Nuwe lewe…

Bruilofsmaal – Glenn Kahts
30Jun

Bruilofsmaal – Glenn Kahts

…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…

God se Grootheid – Glenn Kahts
17Apr

God se Grootheid – Glenn Kahts

…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…

Scroll to Top