Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Meer oor André Truter (JanDink):
In 2022 begin André as ‘n nuwelingleser en nou geniet hy dit om poësie te lees
en het selfs gedigte in Afrikaans geskryf as JanDink. Jy sal ook sy tor-stories en … wel gaan kyk self.
André is ‘n begaafde “geek”, obsessief oor ou militêre vliegtuie, wapenstelsels en rekenaars. Hy dink ook van tyd tot tyd diep na oor die lewe, die heelal en alles – maar bowenal peins hy oor die Woorde van YHWE.
© André Truter
Lente – M’Hennie
…miere en goggas skarrel vir ‘n vale; uit die grond kom hul – die grondgenerale. Springbokke spog met hul pronkspring…
Verbi Crux – M’Hennie
U hart wil oopbars van smart en lyding, Heer, maar vir ma Maria sal U nog omgee, teer: “Daar is jou seun, Ma, en Johannes, my vrind,sorg…
My Pakkie – M’Hennie
“Die kommer is weer t’rug, en ek wis ek het ‘n mosie van wantroue gestel in die almag wat onder Gods alwyse bevel die Satan laat vlug!”
Digter Kollig – M’Hennie
Digter Kollig – M’Hennie in gesprek met Ah,Willa, vertel so bietjie meer oor homself en sy verhouding met God…
Wie’s jy? – M’Hennie
…Wat my omdop soos lekker lemoen-eet, verstaan? Sodat my lewe voortaan net een koers gaan – ‘n koers wat uitloop op ‘n Hemelstad daarbo…
Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human
Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!
Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus
Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…
Dwaalspore – M’Hennie
Soms, as dwase jeug, dwaal ons spore in verkeerde rigtings in. En dis wanneer ‘n moeder se rigtingaanwysings ons hard en duidelik terug roep…
