Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Meer oor JanDink:
JanDink se humor loop oor in sy Tor Stories, maar ook leer jy sy diepte ken, want met al die humor raak hy eintlik erenstige sake aan wat ‘n mens so bietjie laat dink. Dus, as jy nie daarvan hou om te dink nie, moet nie kom lees nie …
In 2022 begin hy ook as ‘n nuwelingleser en nou geniet hy dit om poësie te lees en het selfs gedigte in Afrikaans geskryf. Hy lees voor as André Truter.
JanDink is ‘n begaafde “geek”, obsessief oor ou militêre vliegtuie, wapenstelsels en rekenaars.
Hy dink ook van tyd tot tyd diep na oor die lewe, die heelal en alles –
maar bowenal peins hy oor die Woorde van YHWE.
© JanDink
Herfs – JanDink
…’n Varkblom druk nuwe blare deur die koue aardkors. Surinkies verskyn oral met die belofte van vrolike geel; lewe te midde van die dood…
