Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur Anri Human – ‘n begaafde digter en voorleser!
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human
Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!
