Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans & English
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels en Afrikaans – deur Ah,Willa!,
wat sedert negejarige ouderdom dig ten spyte van disleksie en Irlen-sindroom.
Besoek ook Willa Truter in Afrikaans en Engels.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Geloofplantjie – Ah,Willa!
Die lewe gebeur, kannie keer…hier lê ek nou heel stukkend en ongelowig onder die berg van worry en seer…
Die Potlood Maker – Ah,Willa!
Deur my kan U groot dinge doen,maar as ek weer sien het my menswees
oorgeneem en U wil stilgemaak…
