Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur Carel Basson.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
God se Grootheid – Glenn Kahts
…Hoekom moet ek my eerste met hulle versoen? My hoogmoed of trots of ego of wat -wil hê ék moet die een wees wat vas hou aan die lat!…
Die Potlood Maker – Ah,Willa!
Deur my kan U groot dinge doen,maar as ek weer sien het my menswees
oorgeneem en U wil stilgemaak…
