Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Anri Human Carel Basson for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Anri Human:
Anri human dra verskeie hoede:
Medeprofessor: Departement Fisioterapie
Pediatrie dosent/Nagraadse koördineerder
en by Ah,Willa&Vriende ook taal versorger,
digter, voorleser en soveel meer …
maar hier deel sy haar prag gedigte en voorlesings met ons.

© Anri Human

Afrikaans

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur Anri Human – ‘n begaafde digter en voorleser!
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human
12Apr

Hoop kom klop aan jou deur – Anri Human

Die hoop beskaam nie. Hoop het ‘n mensgestalte aangeneem en kom sterf aan ‘n houtkruis, weer opgetaan sodat jy en ek mag Hoop!

Scroll to Top