Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans & English
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels Guest en Afrikaans – deur Tami Kahts.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Ek wonder – Tami Kahts
… Ek wonder of jy weet dat Hy weet van jou leed. In jou oë sien ek al die seer. Ek bid vir jou omkeer …
