Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans & English
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels Guest en Afrikaans – deur Alicia Kotze,
die mooiste mooi wat jou diep laat oordenk…
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Vir my ewige huis – Alicia Kotze
…Enigste Seun van God aan die aarde geleen. Hy is die Enigste Weg, dis waar Waar, vir jou en my – kies Hom vandag….
Hoop – Alicia Kotze
Saam met geloof en liefde het dit geen einde nie, hoop bly. Binne in dit vind ons vreugde, lewenslus en ‘n doel…
