Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Hy kyk af na die berge – Alicia Kotze
…alles wat is, die Een wat dit alles gevorm het, Hy kyk af na die berge en ek kyk op na die berge, hoog op na Hom…
Hoop – M’Hennie
…Paulus bid ook dat God ons geestesoë sal verhelder sodat ons sal weet watter HOOP Gods roeping vir ons, sy kinders, inhou. Op grond van…
Rus in Vrede vir ‘n kort rukkie – Angelo Titus
Die gemis aan jou is nou al ‘n bekende gas, en al mag die hartseer nog dikwels by my kom kuier weet ek een ding…
