Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Gedra deur genade – Angelique Kemp
…My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is. … Ja vertrou God se genade.
Kaalvoet liefdes gedig – Angelique Kemp
Die lewe is ‘n ketting reaskie van keuses en aksies. So is dit dat waar daar geloof is, is daar ook liefdevolle vrede…
