Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Alicia Kotze for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Alicia Kotze:
Alicia Kotze is nie net ‘n begaafde voordraer nie,
maar sy skryf ook die mooiste poësie
en komponeer pragtige musiek wat die siel raak,
sy is ‘n musiekonderwyseres en soveel meer…
© Alicia Kotze

Afrikaans & English

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels Guest en Afrikaans – deur Alicia Kotze,
die mooiste mooi wat jou diep laat oordenk…
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Hoop – Alicia Kotze
02Apr

Hoop – Alicia Kotze

Saam met geloof en liefde het dit geen einde nie, hoop bly. Binne in dit vind ons vreugde, lewenslus en ‘n doel…

Scroll to Top