Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans & English
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels Guest en Afrikaans – deur Tami Kahts.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Koffie Tyd – Tami Kahts
… tydens ‘n lawaaierige pouse in die klas;deur die woede, frustrasie en magteloosheidgryp ek U vrede met albei hande vas…
Ek wil U liefhê Heer – Glenn Kahts
…U laat my weer liefhê, met blye vrolik hart! Ek kan weer lewe, Heer,met nuwe aard! Dit is net U my God, ook Heil’ge Gees! ‘n Nuwe lewe…
Ek wonder – Tami Kahts
… Ek wonder of jy weet dat Hy weet van jou leed. In jou oë sien ek al die seer. Ek bid vir jou omkeer …
