Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

BellaBok for Wonderfully Wired & Well © copyright

 

Meer oor BellaBok:

BellaBok en haar kat is op reis deur die lewe. Hier vind jy die poësie van BellaBok om jou dag in te kleur met inspirasie.

© BellaBok

Afrikaans & English

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels en Afrikaans – deur BellaBok.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Die Liefde – BellaBok
15Apr

Die Liefde – BellaBok

…Die kleure verf die mure van my hart,Wat vergrys het van die wêreld. So Lieflik soos klank van wind deur die blare. Wat almal saam sing…

Scroll to Top