Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Pierre du Preez (PdP) for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Pierre Du Preez (Pdp):
Pierre du Preez is ’n gebore en getoë Bloemfonteiner en trotse Vrystater. Sy liefde vir Afrikaans en skryfwerk het reeds vroeg begin, iets wat deur sy graad 8 Afrikaanse juffrou raakgesien is toe sy voorspel het dat hy eendag ’n boek sou skryf. In samewerking met Mecs Publishing het ’n lewenslange droom om te publiseer waar geword. Hy is dankbaar teenoor sy Skepper vir die gawe van skryf en hoop om deur sy woorde inspirasie, hoop en bemoediging aan sy lesers oor te dra.
© Pierre Du Preez (Pdp)

Afrikaans & English

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels Guest en Afrikaans
deur Pierre Du Preez (Pdp), diep mooi wat jou laat oordenk…
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Druppels van liefde… – Pdp
27May

Druppels van liefde… – Pdp

…Wanneer die glans van liefde op so ‘n druppel val….
’n magdom strale weerkaats in alle rigtings, wat ‘n ontplofing – wat ‘n knal!…

Scroll to Top