Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

EmmaBlom for Wonderfully Wired & Well © copyright

 

Meer oor EmmaBlom:

EmmaBlom dig met opregtheid oor waarhede en mooi dinge van die lewe, maar sy is vrou en moeder. asook dogter van God eerste voor alles.

© EmmaBlom

Afrikaans

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur EmmaBlom.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Oop gesprek met God – EmmaBlom
26Jun

Oop gesprek met God – EmmaBlom

….By God mag ons onsself wees en ons harte oopmaak – ‘n oopgesprek voer soos met die mense om ons, maar ons kan Hom ten volle vertrou…

Godsrigting – Emmablom
16Apr

Godsrigting – Emmablom

…Waarom wil ek die pad kies, wat sal vergaan? Die pad waar die kaf deur die wind verstrooi word? Waar is U, o God?…

Scroll to Top