Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Jani Kahts for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Jani Kahts:

Jani is ‘n ma van drie tuiskool seuns. Jani is lief vir die Here, klavier speel, poësie en liedjies skryf…

© Jani Kahts

Afrikaans & English

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies – in beide Engels en Afrikaans – deur Jani Kahts,
wat getuig van ‘n persoonlike verhouding met Abba Vader.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Lentereëns – Jani Kahts
02Sep

Lentereëns – Jani Kahts

…U stuur die lentereëns, om my te verkwik. U gee my opnuut weer krag,om elke dag, in U teenwoordigheid te leef …

‘n Nuwe seisoen – Jani Kahts
17Aug

‘n Nuwe seisoen – Jani Kahts

…Die lewe stap aan, en dinge verander – hoekom kon tyd nie stilstaan? Maar tog weet ons dat seisoen kom en gaan en dat Vader…

Ek wil U liefhê Heer – Glenn Kahts
02Aug

Ek wil U liefhê Heer – Glenn Kahts

…U laat my weer liefhê, met blye vrolik hart! Ek kan weer lewe, Heer,met nuwe aard! Dit is net U my God, ook Heil’ge Gees! ‘n Nuwe lewe…

Die Vaderhart van God – Jani Kahts
03Jul

Die Vaderhart van God – Jani Kahts

…Sy hart vir ons is ‘n lang lewe, om die goeie te kan smaak.Hy wil ons met Homself vul; Hy wil ons harte kom aanraak. Hy skenk ons…

Mamma – Jani Kahts
09May

Mamma – Jani Kahts

…As die seerste seer oor ons lewens kom, is dit net ‘n Ma, wat kan troos en raad gee. Net ‘n Ma kan die trane afvee…

My Geskenk – Jani Kahts
03May

My Geskenk – Jani Kahts

…Die natuur smag na U kinders – wys ons U plan, verwyder ons blinders. Die hemelruim is die werk van U hande….

Scroll to Top