Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur EmmaBlom.
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Oop gesprek met God – EmmaBlom
….By God mag ons onsself wees en ons harte oopmaak – ‘n oopgesprek voer soos met die mense om ons, maar ons kan Hom ten volle vertrou…
Godsrigting – Emmablom
…Waarom wil ek die pad kies, wat sal vergaan? Die pad waar die kaf deur die wind verstrooi word? Waar is U, o God?…
