Ah,Willa & Friends / Ah,Willa & Vriende Logo for Wonderfully Wired & Well © copyright

Kreatiewe & Inspirerende Refleksies

’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.

Odette Karsten for Wonderfully Wired & Well © copyright

Meer oor Odette Karsten:

Odette is ‘n kaalvoetkind, ‘n Karoo-kind. Sy is lief vir stilte en die natuur is my sielskos. Odette is ‘n rekenmeester van beroep, digkuns en skryf is haar stokperdjie.

© Odette Karsten

Afrikaans

Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies  deur Odette Karsten,
Odette neem jou op n reis na diep denke….
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.

Voëlvry – Odette Karsten
15Jul

Voëlvry – Odette Karsten

Net soos die goudgeel herfsblare op die vloer van die woud, in kompos sal verwerk word en getuig van seisoene se gang. Stap winter binne…

Dalk – Odette Karsten
22May

Dalk – Odette Karsten

…Dalk dink ek vandag aan jou en jy aan my. Dalk is dit jou eerste asemteug of dalk is jou laaste een verby…

Scroll to Top