Digter Kollig – M’Hennie

Digter Kollig - M'Hennie for Wired & Well © copyright

ROOIMIERE

O Gorrel sopskorrel, warie water uitborrel!
My kierie issie hierie ommie mier hie’ te slanie.
Jy kinnie vi’ my seggie waar isse klein steggie,
want gorrel of skorrel of kierie of te not,
slaat sal ek moet, want die mier het my…’ot!

© M’Hennie
1962

Wees Samaritaanlik ‘n naaste vir die
hongeriges,
vervolgdes, 
moedeloosdes
in plaas van om Levietlik vér verby te hou.

© M’Hennie

"Ek is in 'n tweestryd: ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste; maar in julle belang is dit noodsaakliker dat ek bly lewe."

"0ns natuur (aard) vorm ons; die sonde misvorm ons; Christus hervorm ons!"

Besoek M’Hennie se profiel om sy gedigte te lees/daarna te luister – klik hier!

Luister na die onderhoud:

Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url:
https://www.rethinkingfamilies.com/digterkollig-mhennie
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top