Kreatiewe & Inspirerende Refleksies
’n Poësiepouse, ’n oordenking, ’n hartsgedagte, en kreatiewe skryfwerk uit geleefde ervaring, om ’n nouer wandel met YHWH te inspireer.
Afrikaans
Lees/Luister na hierdie uit die hart poësie en refleksies deur Odette Karsten,
Odette neem jou op n reis na diep denke….
Klik op die plasing hieronder en voel vry om jou gedagtes in die kommentaarafdelings te deel.
Voëlvry – Odette Karsten
Net soos die goudgeel herfsblare op die vloer van die woud, in kompos sal verwerk word en getuig van seisoene se gang. Stap winter binne…
Dalk – Odette Karsten
…Dalk dink ek vandag aan jou en jy aan my. Dalk is dit jou eerste asemteug of dalk is jou laaste een verby…
