Mamma – Jani Kahts

Mamma2 for Wonderfully Wired & Well © copyright

Moedersdag 2026 weergawe:

Mamma for Wonderfully Wired & Well © copyright

Will jy graag hierdie prag gedig deur Jani Kahts voorlees? GEEN kunsmatige stem nabootsings nie - jy jouself lees dit voor. Stuur 'n e-pos met jou stemnota in .mp3 format na die e-pos address hier onder. Voëljties en ander natuur geleide is aanvaarbaar, maar vermy mens-gemaakte geraas in die agtergrond. Ons sien uitdaarna om jou weergawe te hoor en hier te deel. Ons wag vir jou e-pos met groot afwagting!

Mamma

Die eerste naam wat ons sê…
Soms die enigste mens wat ons wil hê…

Niemand kan die plek vul van ‘n Ma.
Soms wil ek met niemand anders praat.

Hoeveel keer het ons harte gesmag na jou,
gewens Ma was daar om ons vas te hou.

As die seerste seer oor ons lewens kom,
is dit net ‘n Ma, wat kan troos en raad gee
en die trane kan afvee.

Mamma is die rots, altyd standvastig en daar,
dit kom so vanselfsprekend,
om te aanvaar Ma is altyd beskikbaar.

Mag ons Ma vertroetel en waardeer,
mag Ma altyd weet hoeveel Ma vir ons beteken,

Ma is regtig ‘n seën…

Mamma



© Jani Kahts

Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’

Deel gerus met familie en vriende of op jou sosiale media….
Bladsy url:
https://www.rethinkingfamilies.com/mamma-jani-kahts
of gebruik die sosiale media knoppie hieronder…
Jy is baie welkom om terugvoer in die kommentaar afdeling te gee.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top